Jonathan van Druten
Welkom op die familie bladsy van: Jonathan van Druten
gebore in Johannesburg, Siud-Afrika


Welkom op de familie pagina van: Jonathan van Druten.
Welcome to the family page of: Jonathan van Druten.
Born in Johannesburg
south africa

Home
van Druten
klik op een afbeelding clik on a image
 
Page is not ready
In hierdie foto is dit links agter ek(jonathan) in die middle is my pa en
regs agter is my broer, voor is dit my oupa saam met my boetie se seuntjie.
Soos jy kan aflei is daar dan in hierdie foto 4 generasies met die naam john
Edward van druten (my broer se seuntjie se naam is ook john Edward)
In hierdie foto is my suster Jacqueline links agter gevolg deur my oupa en
my pa, in die blou langs my pa is my ma en my oudste suster Genevieve, links
voor op die vloer is ek en my ouma (Marilyn joy) sit in die middle op die
stoel, aan die regter kant is my boetie met sy twee kinders (john Edward van
druten en Jessica van druten) en die vrou heel regs is my boetie se vrou
(angela joan).
Top Page